8 Canada Square

8 Canada Square

8 Canada Square (ook bekend as die HSBC-toring) is 'n wolkekrabber wat in 2002 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 200 meter en 45 verdiepings.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy